Afspraak
Bespreek 'n afspraak met Hennie
45 minute een-tot-een oor WhatsApp-video, vir jou vrae of vir berading.
- R750 per sessie, betaalbaar met bespreking
- Bespreek 3 of meer sessies saam: R650 per sessie
- Hennie video-bel jou op die tyd op WhatsApp
- Alle tye is Suid-Afrikaanse tyd
Hennie bied algemene lewensafrigting en ondersteuning aan, gebou op jare se ervaring. Hy is nie 'n sielkundige of geregistreerde berader nie, en sy dienste is nie mediese of sielkundige behandeling nie. In 'n krisis, bel SADAG by 0800 567 567.